<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><key>D</key>
<aka>Heilige Jesus</aka>
<lyrics>[V1]
. D       A D                 A D
 Heilige Jesus, Heer van die Here,
.                       Em     A
 U is verhoog tot die hemel- troon.
. D          Em       A           D
 Ons bring U ere, Christus, die Here!
.                      A    D
 Met heerlikheid is U gekroon.

[V2]
.  D          A D                 A   D
 Mooi is die aarde, dit het groot waarde,
.                       Em         A
 maar is gering voor u grootheid, Heer.
.D         Em   A          D
 U is ons lewe, U is ons vrede.
.                          A   D
 U Gees moet ons hier lei en leer.

[V3]
. D       A D           A D
 U is die Alfa, en die Omega.
.                    Em      A
 U kom en elkeen sal U kan sien.
.D         Em     A         D
 U is die Eerste. U is die Laaste.
.                       A   D
 Die ganse skepping sal U dien.
. D       Em       A         D
 Nie meer verlore Christus gebore
.                         A   D
 Ontvang die dank wat ons U bring</lyrics>
<title>Lied Een ses agt</title>
</song>